Skip to product information
1 of 1

NATURA

NATURA - Weefselsoute vir Heilsaamheid

NATURA - Weefselsoute vir Heilsaamheid
Regular price R 277.78
Regular price Sale price R 277.78
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.
Out of stock · Check our other stores
Currently out of stock
Add R 122.22 more for free delivery FREE AT R400

Most customers pair this with a magnesium, omega-3, or vitamin D — see what pairs well ↓

Collect free in store — often same day

Centurion · Glen Village · Edenvale. Order online, skip the courier fee, pick it up when it suits you.

Not sure it's right for you? Ask before you buy.

Free WhatsApp consult with our health consultants — 30 years behind the counter. Chat now →

Family-owned since 1996
Consultant-vetted range
SA stock — no import wait
Free consult in-store or WhatsApp

Hierdie boek is waarskynlik een van die mees ongewone wat jy ooit sal lees – een wat jou denke oor gesondheid en jou hantering van stres in die daaglikse lewe sal verander. Weefselsoute – ook bekend as sel- of biochemiese soute – is ’n groep van 12 minerale wat perfek gebalanseerd in ons liggame teenwoordig behoort te wees sodat ons heeltemal gesond kan wees.

Dié soute word in die natuur in die aarde se gesteentes en grond aangetref en kom natuurlik voor in gewasse wat organies in mineraalryke grond gekweek is. Maar met die vinnige tempo van die moderne lewe en die tydbesparende gemors- en geprosesseerde kos wat ons geneig is om te eet, ontbreek dit in ons liggame en word ons vatbaar vir’n wye reeks kwale. Margaret Roberts deel in hierdie boek haar uitgebreide ervaring van hoe om die dieet met weefselsoute aan te vul en hoe dit nie net goeie gesondheid bevorder nie, maar ook spesifieke kwale behandel – in die vorm van ’n tablet wat maklik is om te neem of deur middel van druppels.

Margaret beklemtoon dat dit ook belangrik is om baie vrugte, groente en kruie ryk aan die bepaalde minerale te eet, en die name daarvan verskyn in elke hoofstuk. Weefselsoute is binne almal se bereik omdat hulle goedkoop en geredelik by apteke oral in die land beskikbaar is. Dit is die natuur se manier om ’n moeë, afgematte liggaam weer blakend gesond te maak en wakker en positiewe denke te herstel.

View full details
Get Notified When It's Back

Enter your email and we'll notify you as soon as NATURA - Weefselsoute vir Heilsaamheid is back in stock.

Customer Reviews

Trusted Health, Delivered

25+ years of expert advice · 250+ trusted brands · Free delivery over R400 · 3 Gauteng stores for pickup